Gaan
na
die mense;
Woon
saam met hulle;
Wees
lief vir hulle;
Leer
van hulle;
Begin
waar hulle is;
Werk
met hulle;
Bou
op wat hulle besit.
Maar
is van die beste leiers,
Wanneer
die taak vervul is,
Die
werk voltooi,
Al
die mense merk op:
“Ons
het dit self gedoen”
Lao Tsu |
|
|