Gaan
na die mense;
Woon saam met hulle;
Wees lief vir hulle;
Leer van hulle;
Begin waar hulle is;
Werk met hulle;
Bou op wat hulle besit.
Maar is van die beste leiers,
Wanneer die taak vervul is,
Die werk voltooi,
Al die mense merk op:
“Ons het dit self gedoen”
Lao Tsu  
..Lao Tsu
English version of this poem
.
 . . 
Community Self Management, Empowerment and Development
.
..
Gaan na die Mense
Gedig deur Lau Tsu
Translated by Bevan van der Berg
edited by Phil Bartle
––»«––
..
.